SONDERBAGASIESONDERBAGASIE

SONDERBAGASIE

71 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

STUNNING MEISIE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ASB NET BLANKE SUID AFRIKAANSE MANS AFRIKAANS/ENGELS

Distansie hoef nie n probleem te wees nie. Somtyds is mens se ander helfte nie naby nie. !!!!!

Is deugsame stunning meisie wat op n pluimvee / groente / vrugte plaas groot geword het. Is n deugsame vrou soos beskryf word in Spreuke 31
Baie kreatief en is n spysenier / sjef.

Is saggeaard en nederig. Baie geduldig en het selfbeheersing.Daar is geen jaloesie of verskuilde agenda in my hart nie. Ek is eerbaar en opreg, My woord is my eer. Het selfrespek. behulpsaam,gee om vir my medemens.
Is spontaan, altyd vriendelik. Lief om te lag en gesels, nie ligsinnig nie.Glo lag is baie goed vir n mens se siel. Het n sin vir humor . Baie liefdevol en romanties. n (cuddle) mens. Is n kontak meisie. Hou van drukkies en soentjies. Lief om in die natuur of by die see te stap. Hardwerkend, moet wees anders sou ek nie spyseniering doen nie. Dit is baie harde werk. Moet intelegent wees wat ek is baie kreatief.


Hou nie van konflik,rusies en leuens nie. Het geen bagasie nie. Het ook nie kinders van my eie nie. Baie lief vir jongmense en kinders en diere. Geniet dit om tuin te maak. Baie lief vir musiek en gospel. Kyk graag krieket en rugby.
Hou daarvan om my liefde in my lewe te bederf . Met klein dingetjies. Is bereid om die soet en suur van die lewe saam met my maat deur te maak.
Hom deur dik en dun bytestaan.

Is nie agter rykdom, eer en aansien nie. Is nie n spandabelrige vrou nie. Hou ook nie daarvan om in winkels rond te le nie.

Wat vir my baie romanties is langs n vuurtjie in die natuur waar al die nag geluide gehoor kan word. En die sterrehemel daarbo. Dan kan n mens maar stil wees.

Haar Ideale Pasmaat

JY HOEF NIE BRILJANT,RYK,AANTREKLIK OF PERFEK TE WEES OM N VERSKIL IN IEMAND SE LEWE TE MAAK NIE ---- AL WAT JY MOET DOEN IS OMGEE

n Ware man soek nie die mooiste, slimste , rykste meisie om lief te he nie.
Haar innerlike is, haar karakter, dit is waar die mooi le, en haar rykdom is.

Hy soek die meisie wat sy lewe die mooiste kan maak met dit wat in haar hart is.

Ware liefde is wanneer , jy haar met jou siel aanraak. In ruil raak sy jou siel met haar hart aan.

Ware liefde beteken dat haar geluk vir jou net so belangrik is soos jou eie.

,Maak tyd vir '' asb '' en '' dankies'' Maak tyd vir '' ek is lief vir jou'' en '' ek wardeer jou''. '' Die drukkies van saam wees en rek elke kosbare oomblik uit.

'' Make sure that when you give your heart away,
It is to someone who has strong hands - strong enough to hold it forever''.
Yet gentle enough to hold it without breaking it.

Wees net jouself, Geduldig, liefdevol, man van sy woord eerlik en lojaal, leuens, konflik en rusie is nie aanvaarbaar nie. Lief vir die natuur wees, Romanties wees, lief vir drukkies en soentjies. Sport nie n moet nie. goeie en geestelike musiek. jy mag maar kinders en kleinkinders he ek sal die met groot respek en liefde aanvaar. Ek het hopeloos te veel energie om vir my self te hou. Kom vat my hand sodat ons die lewe geniet met die kinders of op ons eie.

Wat Haar Vriende SÍ

SONDERBAGASIE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Perdry; Roei; Rolbal; Rugby; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters