VanBosVanBos

VanBos

56 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is 'n baie liefdevolle mens met 'n baie opgeruimde geaardheid! Perfeksionis!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 55
Sterreteken:
Ram; Kreef; Boogskutter; Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n dood normale mens met eerlike opvattings, geen fieterjasies, perfeksionis in sekere opsigte maar nie "Mr Monk" nie, lol! Ek het 'n vriendelike, opgeruimde geaardheid met 'n goeie sin vir humor! My leuse van die lewe is: (1) Sonder die Here in jou lewe is niks haalbaar nie; (2) Die verlede behoort aan die verlede, leef die hede, en bou aan jou toekoms; (3) Negatiwiteit maak jou moeg en benadeel jou visie, (4) met positiwiteit is jou doelwit haalbaar! Ek is geskei met 3 kinders, en hulle is alles, maar alles, in my lewe! Ek is versot op die natuur, kamp, buitelewe, onthaal! Ek leef wanneer ek binnenshuis versiering doen, bak & brou en skilder! Ek vrek oor musiek, dans en uiteet! Ek glo ook ons almal het 'n swakpunt in die lewe, niemand is volmaak nie! Myne; skoene, grimering en my hare! My voorkoms is vir my bitterlik belangrik, want dit is die beeld wat jy uitstraal na buite!

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet darem vir 'n vrou iets kan bied! Hy moet 'n grapperige tipe mens wees! Hy moet 'n verantwoordelikheidsin he! Hy moet darem verstaan ek is 'n ander mens en dat sy verlede hoort waar dit hoort en dat daar 'n baie goeie rede is hoekom sy verlede nie deel is van sy hede nie! Hy moet lief wees vir kamp, braai en net gesellig verkeer!
Hy moet 'n liefdevolle tipe mens wees! Hy moet altyd daar wees vir 'n vrou vir wie hy regtig omgee!

Wat Haar Vriende SÍ

VanBos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Kampering; Kanovaart; Skaak; Stap; Staptogte; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters