BruinblomBruinblom

Bruinblom

51 – Kaapse Vlakte (Parow vallei), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Blommetjie gedink aan jou!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapse Vlakte (Parow vallei), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Ram
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n geskeide kleurlingdame met n baie vriendelike persoonlikheid.Ek hou baie van pret he en lag.Daarvoor het ek n baie goeie humeursin :)
Ek hou van lees,swem,kook,natuurstappies,strandlopi es,rolprente,teater opvoerings,musiek,dans,pretparke,braaie en sportskyk.Ek is n Platopdie aarde dame wat sal help om andere positief te beinvloed.Eks baie eerlik en baie openlik.In verhoudings is ek n baie Getroue persoon en werk altyd daaraan om vrede en geluk ons sterkpunt te maak.Eks romanties..so hou daarvan om so nou en dan my partner met n romantiese verassingkie te bederf:)

Haar Ideale Pasmaat

My maat moet ordentlik,netjies op homself(jammer geen wilde baarde en hare) wees.Lekker ruik ten alle tye.Hy moet soos ek vriendelik met n goeie sin vir humeur he.Baie advontuurlustig en aktief.Moet Eerlik en Openlik en baie belangrik..Getrou aan my wees.Hy moet ook romanties wees by tye en sy gevoelens wys.Ek jou baie van drukkies en soentjies.Vir hom voorkoms moet minder waarde dra as die innerlike.

Wat Haar Vriende S

Bruinblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Ontspanning & Vermaak
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters