vrienskap

52 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

opregte vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Ander
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Wit
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Swart / Afrika
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Bemarking en Verkope; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is n baie sosiale en vriendeliked mensen het ook met tye my af dae.Ek geniet dit baie om in die buite lug te wees en te kamp en stap en pieknies te hou.ek geniet swem en kamp .ek geniet dit baie om die kinders vir uitstapies te vat en om dan na die tyd n rustige ete tuur voor te berei.EK geniet dit om mense te wees en te baraai en te gesels.Ek wil net gelukkig wees en goeie verhouding op bou met my pasmaat.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet weet hoe om n dame te behandel en te respekteur.Lief wees vir buite lewe en kamp en spontaan wees.Hy moet my kan aafvaar met my kinders ,hulle is my lewe.om n verhouding te laat werk moet ons met mekaar eerslik wees en nie dinge weg steek nie.Ons moet mekaar 100% onder steun.My pas maat moet saam met my kan stap en saam met my kan kook en lekker kan ontspan ek is nie n mooilik mens nie.Moenie vir my lieg nie.Die persoon moet wil dinge deel saam met my.As my pas maat tyd nodig het saam met sy vriende moet hy openlik en eerlik wees daar oor.

Wat Haar Vriende SÍ

vrienskap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Skaam; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Kampering; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Staptogte; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters