chrisel59jrchrisel59jr

chrisel59jr

65 – Mosselbaai (hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika

ek is in die verpleeg-beroep en sal jou eina's gesond maak. so ook jou seer hartjie, indien we'll

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mosselbaai (hartenbos), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende en familie se ek is baie "caring" en het n groot hart waar dit by kidz kom. Hou van kamp en buitelewe en visvang. Is romanties en hou van kerslig/dowwelig-etes. Hou van netjies en skoon wees en verwag dit ook van my maat.n familie-mens en omgee vir ander. As jy die een is wat met my werks-ure kan inval, of my ridder op sy wit perd is, kan jy my kontak? Sien uit daarna om jou te ontmoet! Lol

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet n mens-mens wees en nie dink jy is beter as ander ni, of foutvinderig wees nie. Aanvaar my soos ek is en ek sal jou aanvaar en kan ons mekaar oorlaai met liefde! Moenie in die verlede leef nie? Leef vir die toekoms? Moet van kidz hou? Netjies en skoon op homself wees en tog ook lekker kaalvoet,kortbroekkan rondloop en van buitelewe hou en als wat lekker is saam geniet. Geen vroueslaners, leunaars ens ni asb? Weet hoe om n vrou met liefde en respek te behandel. As jy daarvan hou om kos te maak is dit n bonus! (Meeste kokke is mans). Sien uit om jou te ontmoet? Christanelvandervyver. Kom nou kontak my gou? Lol

Wat Haar Vriende S

chrisel59jr het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Rap / Hip Hop
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaarprogrammering; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Handbal; Hang- / Skermsweef; Kampering; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Swem; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie