lewelieflewelief

lewelief

54 – Sun City (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika

Kaalvoet in die reen met "n hand in myne is perfek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sun City (Rustenburg), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is kind genoeg om die mooi in als te sien en volwasse genoeg om lewens positief aan te raak. Ek hou nie van "mind games" nie lief die lewe en is eerlik opreg en doen alles met oorgawe. Ek is soms te reguit maar nie ontaktvol nie. Sien terugslae as 'n geleentheid om emosioneel te groei en die lewe se lesse saam met my te dra maar nie toe te laat dat dit my toekoms oorheers nie. Ek kan enige iets hanteer solank die kaarte op die tafel is. Geniet uitdagings en vrek oor die veld en ons natuur, ons is so bevoorreg. Ek is Nie 'n stadsmens nie. Is so ietwat van 'n rabbedoe met 'n kwaad doen streep, lag graag, dans in die reen as niemand my sien nie, maar kan baie stylvol en vroulik wees wanneer die geleentheid dit vereis. Ek lief my kiddies baie baie maar ken hul foute ook. Het altyd 'n plek in my hart vir kinder handjies, hulle kan enige tyd my hart vashou want hulle is so eerlik en opreg in als wat hul doen. ek glo elke mens het ruimte nodig om sy eie menswees uit te leef, as jy my leer ken en jy hou van my, onthou hoekom jy van my hou en moet my nie probeer verander nie, ek sal jou aanvaar vir wie en wat jy is as jy my hart raak. Ek is nie jaloers nie, en is altyd dieselfde....soms bietjie stouter as ander kere maar my temprement is baie gelykmaatig.

Haar Ideale Pasmaat

Ek verwag respek, liefde, eerlikheid, opregtheid, omdat ek niks minder as dit gee nie. Hou van 'n man met duiweltjies in sy oe, 'n glimlag op sy mondhoeke, en sagtheid in sy aanraking. Hy moet ok wees daarmee om soms modder op sy gesig te kry saam met my en 'n lied in sy hart te wil he as hy nie een het nie. Die manier hoe 'n man homself dra is vir my belangrik. Hy moet netjies wees op homself. Hy moet lekker kan gesels maar ook ok wees om soms stil te wees. Hy moet aktief wees en nie na sewe tree se stap na asem hyg nie. Ek stel nie belang in jou geld of jou besittings nie maar wat en wie jy in jou hart is is die belangrikste ding in die lewe. 'n Man mag soms huil dit maak jou nie swak nie, dit wys jy het 'n hart. Jy moet selfonderhoudend wees, sterk morele waardes he. Ons vrouemense is uit mannemense se ribbes geskape vir 'n rede, sodat ons onder jou arm kan inkruip waar dit veilig is....naby jou hart.....ons is nie uit jy voetsole geskape nie so moenie op my trap nie, ek is nie uit jou kopbeen gemaak nie en sal dus nie op jou kop sit nie, ons is nie uit jou ruggraat gemaak nie maar uit jou rib, sodat ons op mekaar kan steun, mekaar kan vashou, en voel hoe ons harte saam maar met hul eie ritme klop. Onthou dit en ons sal ok wees ........ so hopelik mannemens ..... raak jy my hart en ek joune.

Wat Haar Vriende SÍ

lewelief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters