ounooi0102ounooi0102

ounooi0102

58 – Benoni (Springs), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n blanke weduwee, geen kinders en kyk na my moeder. ek hou van mense en goeie geselskap.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Springs), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Benoni; Boksburg; Nigel; Springs; Alberton; Germiston (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige; Afrikaans
Ander Tale:
Enige; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Vervoer
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie geselskap en eerlikheid is vir my belangrik. Hou van enige handewerk, lees graag, uitstappies en dans. Dis belangrik om te kommunikeer met mense. Hou van diere. Lang ente stap langs die see is ook baie ontspanned en om jou kop "skoon" te kry. Sal daarvan hou om te reis maar kan dit nie bekostig nie.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid, respek, gelowige en kommunikasie moet goed wees. Sal daarvan hou as hy my kan wine en dine ( en dans ) en moet my kan aanvul. Ek soek nie 'n man wat gaan vir "looks" hy moet die mooi binne in my raak sien.

Wat Haar Vriende S

ounooi0102 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Stap; Swem; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie