magdomvolliefdemagdomvolliefde

magdomvolliefde

64 – Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is 'n liefdevolle mens wat omgee en altyd die beste wil he vir ander.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n omgee mens. Hou daarvan om ander gelukkig te maak en te help waar seerkry is. My lewe bestaan rondom gemeenskap werk, te help waar daar mishandeling is. Om werk te skep vir die werklose. Om altyd deur my lewenspad 'n persoon te wees wat nooit as dit moontlik is iemand seer te maak nie. Ek het baie liefde om te gee.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat die lewe geniet want dis 'n tyd wat aan ons geleen is. Hy moet iemand wees wat weet hoe om 'n vrou te behandel. Wat weet van seerkry en geduldig sal wees. Wat saam met my op die strand sal loop, Sal lag, huil wanneer dit te veel word vir my. Hy moet 'n eerlike mens wees wat gemaklik kan voel om ook sy emosies te wys en dat ons kan saam sit en daaroor praat. Hy moet nie jaloers wees nie want as twee mense mekaar lief het is vertroue een van die grootse kwaliteite in 'n man. Wees net jy soos Jesus jou gemaak het.

Wat Haar Vriende SÍ

magdomvolliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Naaldwerk
Sport:
Atletiek; Boks; Dans
Kos
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie