jonie7005

49 – Bloemfontein (fichardtpark), Vrystaat, Suid-Afrika

Ekstrovert, lus vir die lewe en die regte uitdaging

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (fichardtpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is warm mens met n lewenslus vir die regte dinge in die lewe, ek is sosiaal en baie liefde vol, hou van uitdagings.Ek het so baie om iemand te bied.Indien jy sou belangstel kom geniet n stukkie van jou lewe saam met my en besluit self dan of ek jou hart kan steel.Ten teendeel,ek weet ek kan.Ek weet hoe werk n vrou se hart en wat sy verwag van n man.Dit maak my super en verstandig genoeg om te kan gee met n passie.

Sy Ideale Pasmaat

Wil graag n vrou ontmoet wat opreg is, geen jaloesie, vertroue, kamaraatskap . Iemand wat saam met my kan gaan dans,en romantiese oomblike kan ervaar.Wil graag n ernstige verhoudig aanknoop met iemand wat by my wil wees,alles saam my wil doen.Die versteekte romamse in my kan uitbring.Wil jy graag spesiaal voel,wil jy bemin word.As jy wakker wil word met n begeerte om te sien en te voel wat dit is om belangrik te wees en op my hande rond gedra te word..................Kom vat dan n kans en kyk wat jy al die jare gemis het.Dalk verbaas ek jou.Jy sal nie weet voordat jy nie probeer het nie.Eks nie n kansvatter nie,en het nie tyd om te speel met n ander se gevoellens nie.n Ding is reg of verkeerd............Ja is ja.........En nee is nee>>>>>>>Hoe moeilik is dit nou.So maak jy die besluit of jy my graag wil leer ken.Dankie en geniet jou dag,mikien loop ons mekaar raak,die lewe is kort genoeg.

Wat Sy Vriende S

jonie7005 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Pessimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Kookkuns; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Snorkelduik; Stap; Stoei; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters