HappyleneHappylene

Happylene

70 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Spontaan dame wat aanpasbaar is en lief vir die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Regte
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van opgewekte mense met positiewe uitkyk op die lewe. Ek hou baie van dans, uitgaan, plekke te sien, kamp veral die buite lewe. Ek is stylvol en dress up to the nines, maar trek ook gemaklik aan hoe die situasie ookal pas. Ek is 'n spontane ekstrovert en mal daaroor om mense te ontmoet en te kommunikeer. You will have the time of your life with lots of laughter and fun.

Haar Ideale Pasmaat

Belangrikste vir my is hy moet aanpasbaar wees in enige situasie en moet goed kan kommunikeer. Jy moet lief wees vir dans uitgaan, buite lewe, onthaal en sosiaal kan wees. Jy moet verkieslik 'n ekstrovert met goeie sin vir humor kan he en as jy nie 'n ekstrovert is nie moet, nie my probeer verander nie. Ek aanvaar jou soos jy is en verwag dat jy dieselfde vir my moet doen. Ek hou van om aandag te kry en sal ook dieselfde vir jou doen. My kinders is vir my belangrik asook suksesvol en verwag ek niks minder van jou om jou kinders ook belangrik te ag nie.

Wat Haar Vriende S

Happylene het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Kampering; Rugby; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie