Anque_222Anque_222

Anque_222

46 – Mbombela (Nelspruit) (Ngodwana), Mpumalanga, Suid-Afrika

Tyd om afgestof te word...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Ngodwana), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Visse
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane mens, kan lekker lag en grappies maak met n fyn sin vir humor en hou van goeie geselskap. Ek is 'n natuur mens en waardeer die mooi dinge in die lewe. Sal graag weer wil kamp en leer hoe om vis te vang al gril ek my dood vir die wurms en aas.

Ek kyk mooi na myself en verwag dit ook van jou, iemand wat geskeer is en lekker ruik kry by enige vrou voorkeur. Ek is glad nie 'n snob nie maar het wel standaarde soos almal.

As jy opsoek is na n plastiek poppie of die "perfekte" mens moet jy aanbeweeg na die volgende profiel. Ek is 'n unieke mens net soos jy.

Ek sluit by Pasmaats aan om vriende te ontmoet en eerlik waar ek dink nie enige iemand wil alleen oud word nie... Ek was nou te lank op my eie en sal baie graag weer iemand wil bederf, spesiaal laat voel.

Goeie eienskappe van my is eerlikheid, opregtheid, spontaan en kan baie lekker gesels oor alles. Ek kan ook baie lekker koskook.

Ek het kinders en is deel van my lewe en sal hulle nooit opsy skyf nie.

As jy kinders het is dit nie n probleem nie want kinders is deel van almal se lewens en beslis nie bagasie nie! As jy nie kans sien vir n laatlam nie, moet my nie eers kontak nie!!

Haar Ideale Pasmaat

Is jy dalk my puzzle stukkie?

Ek hou van 'n man wat opreg is en wat 'n vrou op sy hande kan dra en waardeer. Dis baie belangrik want as 'n man dit doen sal hy die koning in 'n vrou se lewe wees. Natuurlik tweede want God kom eerste.

'n Man wat nie bang is om sy hande so nou en dan nat te maak in skottelgoed water of in die tuin nie. Om dinge in stand te hou moet sy norm wees.

Dis ook belangrik om 'n te kan verstaan dat 'n ma met 3 seuns van 23 19 (woon op hulle eie) en amper 5 baie na aan hulle is en baie liefde en aandag aan hulle gee. So moet 'n man dit ook vir sy kinders doen.

Ek hou van iemand wat lyding neem en sommer sal se, kom ons pak ons gaan die naweek bos toe of visvang of wat ookal op die menu is!

Om besluitloos te wees is n teerpunt en wil graag iemand he wat sy man kan staan maar nogsteeds my HERO kan wees.

Goeie maniere, norms en om gentleman te wees is nie 'n skande nie...

Wat Haar Vriende SÍ

Anque_222 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Misterie; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Handbal; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Valskermspring; Veldhokkie; Waaghalsige sport; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag:
Afgestomp
Eerlikheid:
Uiters