Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mbombela (Nelspruit)

nicolene722nicolene722
4
nicolene722

46 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks n baie plat opi aarde mens,maklik om oor die weg te kom,het n baie goeie hart,is n stil mens.

Dirk1SkuilNaam1Dirk1SkuilNaam1
2
Dirk1SkuilNaam1

44 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Dit gaan nie oor my nie, maar oor ons, of ons mekaar kan bou en die beste ons uit makaar kan bring. Selfs die...

Angel176Angel176
1
Angel176

42 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Plein plat op die aarde meisie. Geniet die lewe hou van lag en fun he. Eerlik en opreg. Altyd bereid om n stap...

Brando_777Brando_777
3
Brando_777

26 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is 'n entosiastiese natuur mens, is lief vir in persoon gesels en prioritiseer dié mense in my lewe bo die...

Sielsoeker87Sielsoeker87
2
Sielsoeker87

37 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Hou van die natuur, Mal oor diere, Hou van avontuur, en romties wees. Hou van cuddle en hande vanshou in die...

HASIE1410JKHASIE1410JK
1
HASIE1410JK

49 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks net myself baie eerlik, reguit. Ek is a nie roker, drink nie juis nie net spesiale geleenthede. Hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024